Kunstenaars

As jy lief is vir skoffel en lus is vir 'n lekker makietie, dan is die Wildsfees net die regte medisyne.

Toegangsfooi

Donderdag

22 Augustus

Volwassenes & Hoërskool - N$180

Laerskool - N$80

Pensionaris 60 jaar + - N$80

Vrydag

23 Augustus

Volwassenes & Hoërskool - N$200

Laerskool - N$90

Pensionaris 60 jaar + - N$100

Saterdag

24 Augustus

Volwassenes & Hoërskool - N$220

Laerskool - N$110

Pensionaris 60 jaar + - N$120

Naweek Kaartjies

22 - 24 Augustus

Volwassenes & Hoërskool  - N$400

Laerskool - N$180

Pensionaris 60 jaar + - N$200

Aktiwiteite & Vermaak

Verblyf

Bespreek nou jou 2024 kampplek. Die pryse sluit nie feeskaartjies in nie. Besprekings en inligting by Cynthia Esterhuizen, WFVerblyf@gmail.com

Laai gerus die kamp besprekingsvorm hier af:

Wildsfees 2024 Tented Camp Form.pdf

 

Vir enige navrae, kontak gerus vir Lizel, 081 354 8118, en Carina, 081 124 9011

Kaartjies sal beskikbaar wees by die hekke