Kunstenaars

As jy lief is vir skoffel en lus is vir 'n lekker makietie, dan is die Wildsfees net die regte medisyne.

Toegangsfooi

Donderdag

24 Augustus

Volwassenes & Hoërskool - N$170

Laerskool - N$70

Kleuter - Gratis

Pensionaris 60 jaar + - Gratis

Vrydag

25 Augustus

Volwassenes & Hoërskool - N$170

Laerskool - N$70

Kleuter - Gratis

Pensionaris 60 jaar + - Gratis

Saterdag

26 Augustus

Volwassenes & Hoërskool - N$180

Laerskool - N$90

Kleuter - Gratis

Pensionaris 60 jaar + - N$100

Naweek Kaartjies

24 - 26 Augustus

Volwassenes & Hoërskool  - N$300

Laerskool - N$130

Kleuter - Gratis

Pensionaris 60 jaar + - N$100

Program

Donderdag

24 Augustus 2023

16:00   Hekke Open

18:00   Hennie de Bruyn & die kitaar kerels

19:00   Nostalgie

20:00   Barto

21:00   Jan Rhaap

22:00   Riaan Benade & band

23:00   DJ Ru

Vrydag

25 Augustus 2023

08:30   Stalletjies open

11:00   Hennie de Bruyn & die kitaar kerels

12:00   Lize Visser

12:00   Baarde en Vellies saam met Pietman Geldenhuys & Jannie du Pessis by Boma

13:00   Lin-Mari

13:45   Magdaleen Pretorius, wenner van The Voice Namibia Kids 2023

14:00   Nostalgie

15:00   Riaan Smit

17:00  Hennie de Bruyn & die kitaar kerels

18:00   Vaughn Ahrens

19:00   Willem Botha

20:00   Ivan Roux

21:00   Demi-lee Moore

22:00   Bernice West

23:00   DJ Ru

Saterdag

26 Augustus 2023

08:30    Stalletjies open

11:00    Dames Ontbyt met Willem Botha by BOMA

11:00    Wildsveiling - Hooftent

14:00    Lin-Mari

15:00    Magdaleen Pretorius, wenner van The Voice Namibia Kids 2023

15:15    Prysuitdeling

17:00    Nostalgie

18:00    Riaan Smit

19:00    Wild, Wyn en Wysies By BOMA

19:00    Eloff

20:00    Irene-Louise van Wyk

21:00    Brendan Peyper

22:00    Bobbie van Jaarsveld

23:00    DJ Ru

Aktiwiteite & Vermaak

OK Proe & Kuier Kraal

WhatsApp Image 2023-04-09 at 08.07.180

Verblyf

Bespreek nou jou 2023 kampplek. Die pryse sluit nie feeskaartjies in nie. Besprekings en inligting by Cynthia Esterhuizen, WFVerblyf@gmail.com

Laai gerus die kamp besprekingsvorm hier af:

Wildsfees 2023 Tented Camp Form.pdf

 

Uitstallers Advertensies

Vir enige navrae, kontak gerus vir Lizel, 081 354 8118, en Carina, 081 124 9011

Kaartjies sal beskikbaar wees by die hekke